Vreugde is anders as plesier

NAWEEK

Vreugde is anders as plesier

ANESCA SMITH vertel van die onverwagse vreugde van reën by die ‘poorte na die Sahara’, en onthou die aaklige dae nadat haar kind dood is. Sy deel ook haar drie gunstelingstories uit hierdie week se uitgawe van Vrye Weekblad.

Goeiemôre

Ons kry ’n verrassing toe ons Saterdagoggend in Erfoud wakker word.

Dié oasedorp in die ooste van Marokko kry sy water uit die wadi (Arabies vir rivier of waterloop) en daar staan meer as ’n duisend palmbome in en rondom die dorp. Terselfdertyd staan dit bekend as die “poorte na die Sahara” en weg van die rivier is dit horingdroog met oral aanmekaargeflanste houthekke om die duine, oftewel verwoestyning, teë te hou. Kansloos, dink jy dan, as jy so die hekke verby sien flits deur die vensters van die jeep...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.