Oor intimidasie, emigrasie, en 5 goed wat jy wil weet

DIASPORA-DAGBOEK

Oor intimidasie, emigrasie, en 5 goed wat jy wil weet

Hier is vyf goed wat jy vandag wil weet; Anneliese Burgess skryf oor Persvryheidsdag en intimidasie; en Douw Krüger skryf oor sy kuiers die afgelope week saam met vriende wie se familie (en syne) in die buiteland woon.

  • 18 Oktober 2022
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre

1. Cyril Ramaphosa het onder druk van veral die DA geswig en die beoogde nuwe ministeriële handboek teruggetrek. Dit beteken onder meer dat ministers en adjunkministers nie vir onbeperkte gratis water en elektrisiteit in aanmerking sal kom nie. (Moet iemand van buite jou alewig uitvang oor hierdie soort goed, Cyril?)

2. Koning Charles maak seker al reg om die tweede Britse premier van sy bewind te ontmoet, want premier Liz Truss se regering steier van die een boggerop na die volgende. Die vraag is nou of ’n algemene verkiesing onvermydelik is, en of die Tories tussen al die rugstekery van hulle voormalige beste vriende dit nogmaals gaan regkry om aan die bewind te bly. (Hoe lank gaan die wêreld se oudste parlementêre demokrasie nog probeer vasklou aan die idee dat Brexit óóit gemaak werk kan word?)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.