Kuns en klimaatsaktiviste, die Brexit-wolk, en 5 goed wat jy wil ...

WOENSDAG MET WILLEM

Kuns en klimaatsaktiviste, die Brexit-wolk, en 5 goed wat jy wil weet

Hier is vyf goed wat jy vandag wil weet; Deborah Steinmair skryf oor klimaatsaktiviste en Vincent van Gogh se Sonneblomme; en Willem Kempen skryf oor hoekom die Engelse hom laat lag.

  • 19 Oktober 2022
  • Daagliks
  • 6 min om te lees

Goeiemôre


1. Die Internasionale Atoomenergiekorporasie (IAEA) is volgens berigte bekommerd oor sekere aspekte van Eskom se planne om die lewensduur van die Koeberg-kernkragsentrale buite Kaapstad te verleng (sogenaamde LTO oftewel Long Term Operation). ’n IAEA-verslag sê onder meer: “Management of the LTO programme is not effective to timely complete all actions to prepare for LTO.” En: “The safety analysis report (SAR) has not been adequately updated for LTO and ageing management.” (Soms is dit beter om aan die ander kant van die land van Koeberg af te woon.)

2. Suid-Afrika gaan weer probeer bemiddel om die konflik in Ethiopië se noordelike Tigray-streek te beëindig, het ambassadeur Edward Makaya in Addis Abeba aangekondig. Volgens Makaya het “die [strydende] partye ooreengekom om te begin praat oor ’n skietstilstand, en daardie gesprekke ... gaan plaasvind in die moederland van Nelson Mandela. (Interessant dat ons diplomate nou skielik weer Madiba se nalatenskap ophaal.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.