Die een staat haat en die ander een tel gloeilampe

WOENSDAG MET WILLEM

Die een staat haat en die ander een tel gloeilampe

Vandag: Deborah Steinmair skryf oor Russiese propaganda, en Willem Kempen oor die departement van arbeid se nuutste triomf oor beurtkrag. Plus natuurlik vyf dinge wat jy wil weet.

  • 26 Oktober 2022
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre


1. Enoch Godongwana, minister van finansies, lewer van vandag om 14:00 sy rede vir die staat se mediumtermyn-begroting (#MTBPS2022).

2. Die Suid-Gautengse hooggeregshof het die DA gelyk gegee dat die verwydering van dr. Mpho Phalatse as burgemeester van Johannesburg onregmatig, ongeldig en ongrondwetlik was en het haar dadelik in haar pos herstel. (Een of ander tyd gaan ’n hof bevind dat hierdie soort shenanigans nie net omgekeer word nie, maar ook gestraf moet word.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.