As die planmakers tog net nie deel van die probleem was nie

DONDERDAG MET DEBORAH

As die planmakers tog net nie deel van die probleem was nie

Vyf goed wat jy vandag wil weet, DEBORAH STEINMAIR wonder oor geslagsgeweld, en WILLEM KEMPEN hoop daar is dié keer ook 'n Groot Plan.

  • 03 November 2022
  • Daagliks
  • 6 min om te lees

Goeiemôre!

1. Kuben Naidoo, adjunk-goewerneur van die SA Reserwebank, het Dinsdag gesê daar is ’n 52%-kans dat Suid-Afrika volgende jaar op die sogenaamde gryslys geplaas kan word, ten spyte van die tesourie se desperate pogings om so ’n gebeurlikheid te vermy. (Gryswater, grys hare, gryslys.)

2. Jy kan maar sê die SAPD is skurke se wapenverskaffers. Ná talle inbrake by polisiekantore waar ’n magdom wapens en ammunisie gesteel is, is daar nou besware van sameswering. (Polisiekantore stel glo nou sekuriteitsmaatskappye aan om hulle te beskerm.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.