Goeiemôre
Ek doen onlangs 'n onderhoud met 'n suksesvolle Suid-Afrikaanse entrepreneur. Ons het wyd en syd gesels – onder meer oor sy arm grootwordjare in 'n township in die Oos-Kaap, die entrepreneurslesse wat hy in sy ma se sjebeen geleer het, en die trauma wat hy glo alle Suid-Afrikaners met hulle saamdra: die trauma van armoede, die trauma van misdaad en geweld, maar ook die trauma van grootword sonder “teenwoordige" ouers.
Ek het weer aan ons gesprek gedink nou die middag, want daar was 'n ander ding wat soos 'n draad deur ons gesprek geloop het: dit wat hy die “peculiar resilience of South Africans" noem...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.