Finse smiles en gebraaide kripto-kierangs

DIASPORA-DAGBOEK

Finse smiles en gebraaide kripto-kierangs

Moenie verwag dat almal in Finland met vriendelike smiles in die strate rondloop nie, skryf LAUREN en JAN-LOUW DU PREEZ. Maar wat die land wel bied, is innerlike geluk en ’n balans tussen werk, gesinstyd en maatskaplike welstand. WILLEM KEMPEN skryf oor die ou JP Morgan wat die nuwe een gaan oorleef, en soos altyd is daar vyf dinge wat jy wil weet.

  • 15 November 2022
  • Daagliks
  • 8 min om te lees

Goeiemôre

1. Die “Global Shield against Climate Risks” is by die VN se COP27-beraad in Egipte bekend gestel as ’n manier om onmiddellike finansiële steun te gee aan gemeenskappe oral op die aardbol wat deur klimaatverwante rampspoed getref word. Die inisiatief word deur die G7-lande gesteun en sal aanvanklik met sowat $200 miljoen befonds word. Die idee is dat die geld in ’n noodgeval dadelik aangewend kan word waar dit nodig is. 

2. Die lugdiensveteraan Gidon Novick het bedank uit die direksie van Takatso, die konsortium wat veronderstel is om die SAL se vennoot in dié reddingspoging te wees. Novick se bedanking is onder meer weens ’n gebrek aan kommunikasie en die konsortium se onvermoë om genoeg kapitaal bymekaar te maak, het hy gesê. (Niks wat nog 'n klompie biljoen nie kan regmaak nie.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.