Oor donkiekoetse en uniseks-potholes

WOENSDAG MET WILLEM

Oor donkiekoetse en uniseks-potholes

DEBORAH STEINMAIR skryf oor Elon se koets wat in ’n pampoen verander het, en WILLEM KEMPEN oor die Long Drop to Freedom. En daar is vyf dinge wat jy vandag wil weet.

  • 16 November 2022
  • Daagliks
  • 7 min om te lees

Goeiemôre


1. Daar is nou amptelik minstens 8 biljoen mense op aarde. Volgens die Verenigde Nasies se Bevolkingsfonds is die laaste biljoen mense in die afgelope 12 jaar gebore. Oor 14 en ’n half jaar sal daar nog ’n biljoen meer wees. Een vyfde van die wêreld se bevolking woon in Afrika.

2. Die ANC het nou al ’n geruime tyd ’n geldprobleem en sukkel om salarisse te betaal. Paul Mashatile, die ANC se tesourier-generaal, sê die besluit om van die party se plaaslike en internasionale eiendomme te verkoop, het niks hiermee te doen nie en is bloot ’n poging om hulle eiendomsportefeulje te konsolideer. (Ja, right. Jammer hulle kan nie sommer ook hulle Chancellor House-aandele in die Medupi-kragstasie aan iemand verkwansel nie.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.