Luidiere, Mr Min en die lewe ná Donald

DONDERDAG MET DEBORAH

Luidiere, Mr Min en die lewe ná Donald

Vyf goed wat jy vandag wil weet, DEBORAH STEINMAIR sê sy wil nie in dieselfde slaggat as Helen Zille trap nie, en WILLEM KEMPEN sê Peak Trump is agter die rug.

  • 17 November 2022
  • Bulletins
  • 6 min om te lees

Goeiemôre!

1. Duitsland het verskerpte gebeurlikheidsplanne in werking gestel ingeval die oorlog in Oekraïne tot kragonderbrekings en brandstoftekorte in die komende winter sou lei, het Reuters berig. Die planne sluit in noodmaatreëls om kontant afgelewer te kry sodat besighede aan die gang kan bly, asook moontlike perke op hoeveel kontant die publiek by banke sal mag onttrek. 

2. Pres. Joe Biden sê die missiel wat die lewe van twee mense in Pole geëis het, was afkomstig van Oekraïense lugafweerstelsels...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.