Soos in Qatar, so ook in Nederland

ANDERKANT MET ANESCA

Soos in Qatar, so ook in Nederland

Die Nederlandse sokkerafrigter het dalk ’n groot mond, maar hy het wel gelyk oor die skynheiligheid van Westerse lande, sê ANESCA SMITH.

  • 26 November 2022
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Goeiemôre

Êrens op ’n gholfbaan in Portugal kyk Louis van Gaal met bewondering hoe ’n bal wat hy pas afgevuur het deur die lug trek. “Wat ’n bal! Ek doen ook alles goed,” sê die Nederlandse sokkerafrigter met ’n breë glimlag, maar doodernstig.

Van Gaal – wat al afrigter was van die grootste sokkerklubs in Europa waaronder Manchester United, Ajax en Barcelona – het ’n groot bek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.