Ierse troos in 1993 in ’n tyd van amperse burgeroorlog in SA

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE

Ierse troos in 1993 in ’n tyd van amperse burgeroorlog in SA

ANNELIESE BURGESS ontdek twee dagboeke uit haar jeug, deel 'n gedig, en doen 'n paar ander Sondag-aanbevelings.

  • 27 November 2022
  • Daagliks
  • 4 min om te lees

Molo vriende

Ek groet uit die lieflike Stilbaai, waar ek en my kollegas Laureen Rossouw en Elna van der Merwe die naweek planne gesmee het vir Vrye Weekblad se groot boekefees wat weer in die laaste naweek van Februarie plaasvind.

Bespreek sommer nou al julle verblyf, want ons gaan baie lekker kuier – Elna het ’n wonderlike program saamgestel. Ons deel binnekort al die besonderhede – daar is nog ’n paar knope om deur te hak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.