Dis erg, maar ons is nog nie ’n soort Somalië-in-wording nie

MAANDAG MET MAX

Dis erg, maar ons is nog nie ’n soort Somalië-in-wording nie

Daar is meer aan ons as Suid-Afrikaners as skelm, onbevoegde politici en amptenare, as misdaad, konfrontasie en verval, meen MAX DU PREEZ. Hy skryf ook oor Geloftedag, Versoeningsdag, Dingaansdag. En soos gewoonlik is daar vyf goed wat jy vandag wil weet.

  • 12 Desember 2022
  • Daagliks
  • 9 min om te lees

Goeiedag!

1. Suid-Afrika het al 140 dae van beurtkrag in 2022 gehad, en nog is dit het einde niet. Ministers baklei nou met mekaar oor die stand van Eskom, die ANC wil André de Ruyter afgedank hê, en daar is steeds geen teken dat Eskom binnekort geld gaan hê om weer diesel vir noodkragopwekkers te koop nie. Hello darkness my old friend.

2. ’n Britse tiener (13) is van leukemie genees deur ’n revolusionêre nuwe metode genaamd “base editing”, ’n vorm van genetiese manipulering, te gebruik. Alle ander behandelings het tot dusver misluk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.