Tatta Carl en komkommers, hallo carnitas en guacamole

DIASPORA-DAGBOEK

Tatta Carl en komkommers, hallo carnitas en guacamole

JANN TURNER skryf uit Los Angeles oor die heerlike Mexikaanse kos wat mens daar kry, en WILLEM KEMPEN oor oneerlike onderwysers en ander eksamenkullers. Soos altyd is daar vyf goed wat jy wil weet.

  • 13 Desember 2022
  • Daagliks
  • 6 min om te lees

Goeiemôre

1. Die Johannesburgse metropolitaanse raad het Eskom gevra om die stad vir drie dae van kragonderbrekings te vrywaar sodat die krisis weens oorstromings in onder meer dele van Soweto beter hanteer kan word. Swaar reën het ook op verskeie ander plekke in die land tot vloede gelei.

2. Carl Niehaus se skorsing uit die ANC is deur die party se nasionale dissiplinêre komitee bekragtig. Die komitee het hom skuldig bevind op ses aanklagte van wangedrag weens oortredings van die party se grondwet nadat hy onder meer gesê het die regstelsel word misbruik om faksiegevegte binne die ANC te beslis...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.