MAX DU PREEZ gee sy indrukke oor gister se stemmery in die parlement; WILLEM KEMPEN sing saam in Alice's Restaurant; en soos gewoonlik is daar vyf dinge wat jy vandag wil weet.
1. Vyf maatskappye het meer as R1 biljoen se onreëlmatige kontrakte by die Tembisa- tersiêre hospitaal ontvang, het Panyaza Lesufi, premier van Gauteng, gister bekend gemaak toe hy besonderhede verskaf het oor ’n verslag van die spesiale ondersoekeenheid na korrupsie by die hospitaal. Die maatskappye is gemerk in ’n verslag wat deur die vermoorde fluitjieblaser Babita Deokaran saamgestel is.
2. Dumisani Silvester Ndlovu, die bestuurder van Phala Phala wat die berugte $580 000 in ’n rusbank weggesteek het, werk nou by ’n wildplaas wat behoort aan die niggie van Arthur Fraser, die man wat met die bewerings teen pres. Cyril Ramaphosa op die lappe gekom het, het news24.com gister onthul...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
WOENSDAG MET WILLEM
Soos met Zuma, so ook met Cyril – maar ook nié
MAX DU PREEZ gee sy indrukke oor gister se stemmery in die parlement; WILLEM KEMPEN sing saam in Alice's Restaurant; en soos gewoonlik is daar vyf dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
Goeiemôre
1. Vyf maatskappye het meer as R1 biljoen se onreëlmatige kontrakte by die Tembisa- tersiêre hospitaal ontvang, het Panyaza Lesufi, premier van Gauteng, gister bekend gemaak toe hy besonderhede verskaf het oor ’n verslag van die spesiale ondersoekeenheid na korrupsie by die hospitaal. Die maatskappye is gemerk in ’n verslag wat deur die vermoorde fluitjieblaser Babita Deokaran saamgestel is.
2. Dumisani Silvester Ndlovu, die bestuurder van Phala Phala wat die berugte $580 000 in ’n rusbank weggesteek het, werk nou by ’n wildplaas wat behoort aan die niggie van Arthur Fraser, die man wat met die bewerings teen pres. Cyril Ramaphosa op die lappe gekom het, het news24.com gister onthul...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel