Liefde en verwondering
Dit was die jaar van Vrye Weekblad se (tweede) hergeboorte. En ons het beter, sterker, mooier en groter geword. Dankie vir die lojaliteit en meelewing van ons Vrye Weekblad-gemeenskap, en dankie aan die baie duisende nuwe lesers. Volgende jaar gaan ’n groot jaar met nuwe idees en planne wees.
Ons Daagliks-aanbieding vat ’n paar dae af; ons is weer op 3 Januarie terug. In eerskomende Vrydag se weeklikse uitgawe gaan bydraende redakteur Piet Croucamp post-mortem van die ANC se nasionale konferensie hou, en die Republiek van Vrye Tyd bring vir ons ’n klompie vars artikels, ook vir ons terugkyk-uitgawe van 30 Desember. Op 6 Januarie 2023 is ons in volle glorie terug met ’n volle, lewendige uitgawe om die nuwe jaar mee in te lei...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.