Watertrap en menslike solidariteit in 2023

DAAGLIKS

Watertrap en menslike solidariteit in 2023

Dis die mense wat tel, nie die politici nie, skryf MAX DU PREEZ. Wat ons nodig het, is menslike solidariteit, op elke vlak van die samelewing, ook in jou woonbuurt, jou werkplek, jou gemeente of jou sportklub.

  • 03 Januarie 2023
  • Daagliks
  • 6 min om te lees

Goeiedag, liewe vriende. Ek wens julle almal ’n liefdevolle en vreedsame 2023 toe.

Kan jy watertrap? Ek was as kind jaloers op maats wat lank oënskynlik moeiteloos op een plek in diep water kon bly dryf sonder om te sink, en kon dit nooit self regkry nie. Dis deels ’n voete- en deels ’n hande-ding.

Wel, vriende, watertrap is die sleutelwoord vir 2023. Die strome is te sterk en die branders te woes om moeiteloos van een plek na die ander te swem. Al wat ons moet doen, is watertrap en glimlag...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.