Ons die mense sal die wa deur die drif trek

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Ons die mense sal die wa deur die drif trek

In haar eerste nuusbrief van die nuwe jaar vertel ANNELIESE BURGESS van ’n onverwags lekker waggery by die Keirivier-pont, deel ’n gedig en gee soos altyd ’n paar dit-en-dat-aanbevelings.

  • 08 Januarie 2023
  • Daagliks
  • 6 min om te lees

Molo liewe vriende

Max en sy gesin het die afgelope feestyd vir ’n ruk aan die Wildekus kom uitspan. Ons het ’n saamkuier en ’n vroegoggend-strandstap beplan. Maar om van my kant van die Keirivier af na hulle s’n by Trennerys te kom moet ons oor die pont.

Toe ek en my dogter daar aankom, is daar al ’n lang tou karre wat wag. Die pont is toe. Die gety is te laag. Ons neem ons plek in die tou in...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.