As jy hierdie lees, is dit nie meer nou nie

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

As jy hierdie lees, is dit nie meer nou nie

Ons boekeredakteur bespiegel oor papierskippies, vervlietendheid en tuishoort. Daar is lusmakers oor ons Boeke- en Vrye Tyd-aanbiedings en 'n ode aan Francoise Hardy.

Ons kom nooit weer so jonk byeen

Ek het al gesê ek skryf nie oor die mense wat my lewe nou bevolk nie, ek wag vir die afstand van tyd. Maar vandag wil ek skryf oor nou, oor my kollegas op hierdie narreskip, hierdie brawe, roekelose, vrye publikasie wat beur om regop te bly en seile na die wind te draai.

Ek het lankal ophou tel hoeveel beroepe ek in my lewe gehad het. Van fotograaf wat kiekies neem van skreeuende kinders op Kersvader se skoot in die OK tot handlanger van ’n marionettemeester, naakmodel vir kunsstudente, leser vir ’n kinderbiblioteek, spookskrywer – noem dit maar, ek is Klaas van vele ambagte. Maar nog nooit het ek so lekker gewerk soos nou nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.