1. Minstens 18 staatshoofde sal na verwagting vanoggend pres. Cyril Ramaphosa se inhuldiging deur hoofregter Raymond Zondo by die Uniegebou in Pretoria bywoon.
2. Nqabayomzi Kwankwa, adjunkpresident van die UDM, is gister op pad na die Kaapstadse lughawe ontvoer, maar is veilig nadat die party 'n losprys van R10 000 betaal het. Kwankwa sou na Gauteng reis vir vandag se presidensiële inhuldiging. Bantu Holomisa, leier van die UDM, het in 'n verklaring gesê: “The UDM paid the ransom, and Mr Kwankwa was safely released, albeit shaken and traumatised. All his belongings, including his vehicle, were stolen. His vehicle was later found abandoned."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WOENSDAG MET WILLEM
Hoe gaan ons dié ekonomiese kloof oorbrug?
WILLEM KEMPEN wonder hoe mens die formele en die informele ekonomie bymekaar kan bring, en daar is weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Minstens 18 staatshoofde sal na verwagting vanoggend pres. Cyril Ramaphosa se inhuldiging deur hoofregter Raymond Zondo by die Uniegebou in Pretoria bywoon.
2. Nqabayomzi Kwankwa, adjunkpresident van die UDM, is gister op pad na die Kaapstadse lughawe ontvoer, maar is veilig nadat die party 'n losprys van R10 000 betaal het. Kwankwa sou na Gauteng reis vir vandag se presidensiële inhuldiging. Bantu Holomisa, leier van die UDM, het in 'n verklaring gesê: “The UDM paid the ransom, and Mr Kwankwa was safely released, albeit shaken and traumatised. All his belongings, including his vehicle, were stolen. His vehicle was later found abandoned."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
G’n haas om nuwe kabinet aan te wys
Die nuwe stel ‘nuwe Voortrekkers’
As jy hierdie lees, is dit nie meer nou nie
Wag Wilgenhof se einde op 24 Junie?
Europa se regses loer vir dié in SA
Die een ding waarteen álmal moet baklei
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.