Dis nie van gister af dat dinge nie altyd dieselfde bly nie

DONDERDAG MET ALI

Dis nie van gister af dat dinge nie altyd dieselfde bly nie

ALI VAN WYK hoop op 'n kans om bietjie asem te skep, en daar is weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Cyril Ramaphosa het 'n beroep op Suid-Afrikaners gedoen om saam te staan nadat hy gister by die Uniegebou vir 'n tweede vyfjaartermyn as president van Suid-Afrika ingehuldig is: “We must reject every attempt to divide or distract us, to sow doubt or cynicism, or to turn us against one another."

2. John Steenhuisen het daarop gesinspeel dat hy dalk as minister in die presidensie in Ramaphosa se kabinet aangestel gaan word, het Thando Maeko van Business Day berig. Ook gister het Gayton McKenzie van die PA vir Helen Zille voor stok gekry nadat sy gesê het die ANC mag nie eensydig besluit om ander partye te nooi om ook by die regering van nasionale eenheid aan te sluit nie: “Helen Zille clearly fails to grasp that the PA also signed a Statement of Intent to form part of the GNU on the same day the DA did.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.