Hier’s ek weer met my rooi rok voor jou deur

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Hier’s ek weer met my rooi rok voor jou deur

Ons boekeredakteur vertel van die dae toe sy 'n fopdosser was, met katastrofale gevolge.

Rokkies wou sy dra

Rok. Dress. Ilokhwe. Kleid. Vestito. Vestido. Robe.

Dis die gemaklikste van alles kledingstukke en een wat ek nooit meer dra nie. Mans het dit in Bybelse tye gedra, en eeue daarna haal susterskerke die Bybel aan om voor te skryf dat vroue nie mansklere mag dra nie. Af met die rokke dus, susters!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.