As sportsterre besluit om nié stil te bly oor politiek nie
DINSDAG MET ANESCA SMITH

Franse sokkersterre laat hulle nie voorsê oor regse politieke verwikkelinge in hulle land nie, skryf ANESCA SMITH. En dan is daar weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.
1. Pres. Cyril Ramaphosa het gister in sy weeklikse nuusbrief duidelik laat blyk dat dispute oor posisies steeds sy aanstelling van 'n nuwe kabinet vertraag. “South Africans made clear with their votes in last month's elections that they want their elected representatives to put aside narrow interests and work together to build the country. To do so, the GNU cannot be preoccupied with jockeying for positions, tussles over appointments or squabbles within and between parties. The success of the GNU will be measured by the extent to which we are prepared to focus not on who will govern, but on how we will govern, together."
2. Die rand en staatseffekte het gister die slegste dag in bykans 'n maand gehad te midde van die voortgesette onsekerheid oor Ramaphosa se nuwe kabinet en die partye wat saam met die ANC 'n regering probeer vorm. Die rand het in een stadium gister met soveel as 1,5% teenoor die Amerikaanse dollar gedaal, terwyl die toonaangewende rentekoers waarteen beleggers bereid is om aan die staat geld te leen, met 13 basispunte tot 11,3% gestyg het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
7 goed wat jy vandag wil weet

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Anesca Smith
JoernalisAnesca Smith was vroeër politieke joernalis by Die Burger en Londense korrespondent vir Media24. Sy woon sedert 2013 in Nederland, waar sy 'n klein onderneming het.