1. Hoewel pres. Cyril Ramaphosa volgens verskeie bronne vandag sy nuwe kabinet gaan aankondig, is daar teen gisteraand glo nog nie 'n ooreenkoms met die DA daaroor bereik nie. Die vorige kabinet is ontbind toe Ramaphosa verlede week ingehuldig is, en intussen word die funksionering van die parlement ook weens die vertraging belemmer.
Ons sê: Afgesien van die spesifieke rolle wat in die regering van nasionale eenheid aan die DA toegeken kan word, sal Suid-Afrikaners ook gewoond moet raak aan 'n nuwe amptelike opposisieparty – dalk selfs die MK Party onder die parlementêre leiding van die skandbevlekte voormalige regter John Hlophe. Dis moeilik om aan iemand te dink wat méér onvanpas as Hlophe in die rol van leier van die opposisie in die parlement kan wees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DONDERDAG MET MERCY
Cyril sê hopelik vandag wie in die nuwe kabinet is
MERCY KANNEMEYER misgis haar met 'n Jägerbomb en 'n paar ander dinge, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Hoewel pres. Cyril Ramaphosa volgens verskeie bronne vandag sy nuwe kabinet gaan aankondig, is daar teen gisteraand glo nog nie 'n ooreenkoms met die DA daaroor bereik nie. Die vorige kabinet is ontbind toe Ramaphosa verlede week ingehuldig is, en intussen word die funksionering van die parlement ook weens die vertraging belemmer.
Ons sê: Afgesien van die spesifieke rolle wat in die regering van nasionale eenheid aan die DA toegeken kan word, sal Suid-Afrikaners ook gewoond moet raak aan 'n nuwe amptelike opposisieparty – dalk selfs die MK Party onder die parlementêre leiding van die skandbevlekte voormalige regter John Hlophe. Dis moeilik om aan iemand te dink wat méér onvanpas as Hlophe in die rol van leier van die opposisie in die parlement kan wees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Mercy Kannemeyer
RubriekskrywerMercy Kannemeyer is 'n skrywer, regisseur, teatermaker, produksiebestuurder en meningsvormer. Sy het drama en teaterstudie aan die Universiteit Stellenbosch studeer, en woon deesdae in Johannesburg.