Die Tories kan vandag ’n historiese pak slae kry

DONDERDAG MET BOUWER

Die Tories kan vandag ’n historiese pak slae kry

Jou lewe gaan nie verander as jy mense noem wat hulle genoem wil word nie, sê BOUWER BOSCH. En daar is soos altyd sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Britse kiesers gaan na verwagting vandag die Konserwatiewe party 'n behoorlike nederlaag in die algemene verkiesing toedien en die Arbeiders onder leiding van Keir Starmer die nuwe regering laat vorm. Premier Rishi Sunak het glo aan vertrouelinge gesê hy vrees dat hy sy Yorkshire-kiesafdeling kan verloor. As dit wel gebeur, sal dit die eerste keer wees dat 'n dienende premier sy setel afstaan. Selfs Rupert Murdoch se The Sun het in 'n hoofartikel gesê dis tyd vir verandering: “The insurmountable problem faced by the [Conservative government] is that over the course of 14 often chaotic years they have become a divided rabble, more interested in fighting themselves than running the country."

2. Pres. Joe Biden het aan een van sy grootste bondgenote erken hy besef sy kanse om herverkies te word is daarmee heen as hy die Amerikaanse publiek nie in die komende dae kan oortuig dat hy nog opgewasse is vir die pos nie, het The New York Times berig te midde van nóg Demokrate wat openlik sy kandidatuur bevraagteken...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.