Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID JONES
Een soort papier wat nie gaan verdwyn
INGRID JONES gesels oor daardie allerbelangrike ding tussen die boom en jou bas. Daar is ook weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Donald Trump het die 39-jarige sen. J.D. Vance van Ohio gisteraand as sy visepresidentskandidaat aangewys. Vance was eens 'n vurige opponent van Trump en het onder meer na hom verwys as “reprehensible” en “cultural heroin”, maar het hom meer onlangs tot Trumpisme laat bekeer. Hy is verlede jaar danksy Trump se seën vir die eerste keer tot die senaat verkies nadat hy die idee van 'n “gesteelde" 2020-verkiesing entoesiasties bevorder het.
2. ’n Distriksregter in Florida het die strafregtelike saak teen Donald Trump oor sy hantering van geklassifiseerde dokumente nadat hy sy ampstermyn as president verlaat het, uitgegooi. Regter Aileen Cannon, wat deur Trump op die regbank aangestel is, het beslis dat Jack Smith, die spesiale ondersoeker wat die vervolging lei, onregmatig in sy pos aangestel is en dus nie die gesag het om die saak voor die hof te bring nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.