O bring my terug na die ou koolstoof...

DONDERDAG MET ALI

O bring my terug na die ou koolstoof...

ALI VAN WYK skryf oor die ou dae van steenkoolvure, worstelinge met die regte grade van hitte, en die kuns van stook. Ook is daar weer sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Pres. Cyril Ramaphosa sal vandag sy parlementêre openingsrede (OPA) lewer. Dit is ook vandag Nelson Mandela-dag.

2. Siviwe Gwarube, DA-minister van basiese onderwys, gaan pres. Cyril Ramaphosa vra om die omstrede Wysigingswetsontwerp op Basiese Onderwyswette (BELA) na die parlement terug te verwys. Sy wil hê die nasionale vergadering moet “dele daarvan regstel wat deur die onderwyssektor afgekeur is". Die wetsontwerp is voor die verkiesing met 223 stemme teen 78 in die nasionale vergadering goedgekeur, maar is nog nie deur Ramaphosa bekragtig nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.