Ons boekeredakteur sit met haar hande in haar hare en besin oor chaos, seephouers en die Mamala-oomblik. Sy kyk ook na Boeke en Agterblad en deel 'n roerende gedig.
As ’n mens soos ek van die huis af werk, was jy jou hare later slegs wanneer jy uitgaan. Veral as jy lang hare het en dis winter en jy hou nie van ’n haardroër nie.
Nee, ek was nie eens my hare vir ons aanlyn redaksievergadering op ’n Maandagoggend (met video) nie. Die redaksie is maar ’n spul takhare, hoor – behalwe Max. Ons redakteur kan jy altyd deur ’n ring trek. Vir hom en Laureen die Stylvolle, koningin van die Agterblad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR
Marge Simpson op ’n seilskip
Ons boekeredakteur sit met haar hande in haar hare en besin oor chaos, seephouers en die Mamala-oomblik. Sy kyk ook na Boeke en Agterblad en deel 'n roerende gedig.
Deel
Liewe vriende
As ’n mens soos ek van die huis af werk, was jy jou hare later slegs wanneer jy uitgaan. Veral as jy lang hare het en dis winter en jy hou nie van ’n haardroër nie.
Nee, ek was nie eens my hare vir ons aanlyn redaksievergadering op ’n Maandagoggend (met video) nie. Die redaksie is maar ’n spul takhare, hoor – behalwe Max. Ons redakteur kan jy altyd deur ’n ring trek. Vir hom en Laureen die Stylvolle, koningin van die Agterblad...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Bokkie, jy’s ’n ixoki
Hier’s ek weer met my rooi rok voor jou deur
As jy hierdie lees, is dit nie meer nou nie
Kamala se fabelagtige wedergeboorte
Hier kom Kamala met haar memes
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.