ANNELIESE BURGESS dryf in 'n poel tussen eike- en berkebome in 'n woud, en onthou 'n aanmaning van haar ma oor hoe belangrik dit is om soms net minder te praat. Sy deel ook 'n gedig, 'n liedjie en 'n handvol aanbevelings.
Ek groet vanoggend vanuit Martha's Vineyard in Massachusetts, 'n eiland in die Atlantiese Oseaan net suid van Cape Cod. Hierdie lieflike stukkie Amerika met sy strande, groen woude en skilderagtige, ouwêreldse vissershawens het my heeltemal oorrompel.
Ek kuier by vriende; ons huis is in 'n woud. Elke oggend, ná ons eerste koffie, stap ons deur Beebe Woods na 'n swempoel, dig omsoom met eike- en berkebome. Ice House Pond se naam is te danke aan die tyd toe inwoners in die winter hier ys geoes en dit in pakhuise lanks die meer gestoor het om in die somer te gebruik. Dié “kettle pond" wat geen rivier of strome het wat in- of uitvloei nie en net deur ondergrondse water gevoed word, is een van 16 op die eiland wat duisende jare gelede deur gletsers gevorm is. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG
Oor stilte ... en minder praat
ANNELIESE BURGESS dryf in 'n poel tussen eike- en berkebome in 'n woud, en onthou 'n aanmaning van haar ma oor hoe belangrik dit is om soms net minder te praat. Sy deel ook 'n gedig, 'n liedjie en 'n handvol aanbevelings.
Deel
Goeiemôre
Ek groet vanoggend vanuit Martha's Vineyard in Massachusetts, 'n eiland in die Atlantiese Oseaan net suid van Cape Cod. Hierdie lieflike stukkie Amerika met sy strande, groen woude en skilderagtige, ouwêreldse vissershawens het my heeltemal oorrompel.
Ek kuier by vriende; ons huis is in 'n woud. Elke oggend, ná ons eerste koffie, stap ons deur Beebe Woods na 'n swempoel, dig omsoom met eike- en berkebome. Ice House Pond se naam is te danke aan die tyd toe inwoners in die winter hier ys geoes en dit in pakhuise lanks die meer gestoor het om in die somer te gebruik. Dié “kettle pond" wat geen rivier of strome het wat in- of uitvloei nie en net deur ondergrondse water gevoed word, is een van 16 op die eiland wat duisende jare gelede deur gletsers gevorm is. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
25 goed wat ek mooi vind
Yūgen en introspeksie oor jag
Die goed wat ons saam met ons dra
As jy hierdie lees, is dit nie meer nou nie
Gebede in my kerk van klippers en stilte
Die krag van politieke nostalgie
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
JoernalisAnneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.