’n Eg Franse feesviering staan op teen tirannie

MAANDAG MET MAX

’n Eg Franse feesviering staan op teen tirannie

MAX DU PREEZ verwonder hom aan die openingseremonie by die Olimpiese Spele en die skerp kritiek daarop, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die aangewese hoofregter, Mandisa Maya, sê sy het nog nooit vir oudpres. Jacob Zuma ontmoet of met hom kontak gehad nie. Sy het gereageer op 'n berig in die aanlyn publikasie Opera News dat sy 'n “diep verhouding” met Zuma het en dat hy “soos 'n pa” vir haar en haar kinders is. Sy eis 'n onmiddellike apologie.

2. 'n Vaardigheidsfonds van die department van hoër onderwys en opleiding is misbruik om voertuie en 'n plaas aan te koop, het 'n forensiese verslag bevind. In een geval is die meeste van die R123 miljoen wat bedoel was om 10 500 konyne aan te skaf, gesteel nadat net 200 aangekoop is. Die betrokke minister, Blade Nzimande, het glo die verslag geheim probeer hou...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.