‘Let’s get it done,’ sê nuwe minister oor Kaapstad se polisie-versoek

WOENSDAG MET WILLEM

‘Let’s get it done,’ sê nuwe minister oor Kaapstad se polisie-versoek

WILLEM KEMPEN vermoed die soeke na lesers moet begin by mense wat hou van lees, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Suid-Afrika en die VSA het ingestem tot die herlewing van Tifa, 'n  bilaterale ooreenkoms wat alle handelsbetrekkinge tussen die twee lande sal reguleer, het Parks Tau, minister van handel, nywerheid en mededinging, gister gesê. Tifa is bykomend tot die Amerikaanse Agoa-wetgewing. Tau het ook gesê hy is vol vertroue dat Suid-Afrika ook by Agoa ingesluit sal bly.

2. Senzo Mchunu, nuwe minister van polisie, steun die Stad Kaapstad se jarelange versoek om bykomende magte aan metropolisiebeamptes te gee. Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, het gister gesê hy het met Mchunu daaroor vergader. “I explained to him the full history of our requests. He thought about it for a second and said ‘I have no objection to that. Let's get it done'." Die Stad Kaapstad se prokureurs het reeds met die polisie se prokureurs vergader om die wetlike implikasies te bespreek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.