Ons stry oor ’n skildery terwyl oorlogswolke donkerder word

DONDERDAG MET BOUWER

Ons stry oor ’n skildery terwyl oorlogswolke donkerder word

BOUWER BOSCH wonder hoe mense so lank na die Olimpiese openingseremonie kon bly kyk, en daar is soos altyd sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Pres. Cyril Ramaphosa het wetgewing onderteken wat aan die polisie se onafhanklike ondersoekdirektoraat (Opod) meer magte gee om misdade te ondersoek wat deur polisiebeamptes gepleeg is.

2. Gauteng se minderheidsregering gaan die portefeulje gemeenskapsveiligheid na die kantoor van premier Panyaza Lesufi verskuif in 'n poging om misdaad meer effektief te bestry. Vier gespesialiseerde eenhede gaan glo ook tot stand gebring word om kabeldiefstal, grondbesetting, vandalisme van ekonomiese infrastruktuur en konstruksiemafias te bekamp...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.