Carnitas in cool Cali

SALIGE SONDAG

Carnitas in cool Cali

ANNELIESE BURGESS vertel van haar avontuur met Mexikaanse kos in Los Angeles.

Goeiemôre

Ek groet vanoggend uit Los Angeles. 

Vrydae, die dag nadat ons Vrye Weekblad in die bed gesit het, is loshande my gunstelingdag van die week. Saterdae is briefskryfdag, en Sondae begin my kop weer in rat kom vir die week. Maar Vrydae is my dag van die hart. En hierdie Vrydag het ek my tekkies aangetrek en net in 'n rigting begin stap. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.