Stop die haat, pleit vrouebokser Imane Khelif

WOENSDAG MET WILLEM

Stop die haat, pleit vrouebokser Imane Khelif

WILLEM KEMPEN meen ons kan gerus dankbaarder wees elke keer as 'n asteroïed ons planeet gemis het, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die Demokratiese presidentskandidaat Kamala Harris het goew. Tim Walz van Minnesota as haar visepresidentskandidaat aangewys. Walz het 'n reputasie as iemand wat reguit praat en die Demokrate kan help om kiesers uit Amerika se wit landelike hartland oor te haal.

2. Die Amerikaanse Supreme Court (hooggeregshof) het 'n aansoek deur die staat Missouri van die hand gewys waarin gevra is dat Donald Trump se vonnisoplegging in die Stormy Daniels-bedrogsaak uitgestel word tot ná die verkiesing op 5 November...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.