Koalisies in SA onder druk; Brittanje steier onder amokmakers

DONDERDAG MET CELESTE

Koalisies in SA onder druk; Brittanje steier onder amokmakers

CELESTE THERON vertel hoe sy van die Moot af in die Kaap beland het, en daar is soos gewoonlik sewe dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die reguleerder vir die privaat sekuriteitsbedryf (PSIRA) het bevind dat die “kamp" in Witrivier in Mpumalanga waar 95 Libiese burgers militêre opleiding gekry het, inderdaad onwettig bedryf is. Milites Dei Security Services (MDSS) se akkreditasie is gevolglik beëindig. PSIRA het in hul ondersoek ook afgekom op 'n tweede opleidingskamp sowat 7,5 km van die geakkrediteerde een.

2. Die koalisie-ooreenkoms tussen die DA en die VF Plus in Langeberg in die Wes-Kaap is in die gedrang. Die DA het gister gesê die koalisie is ontbind oor 'n dispuut met die VF Plus oor 'n weiering om die begroting in die raad te ondersteun. Corné Mulder, die VF Plus se Wes-Kaapse leier, het egter volgehou dat sy party by die ooreenkoms hou, en die DA daarvan beskuldig dat hulle eensydig  onttrek het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.