Laat my langs die heidene wandel

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Laat my langs die heidene wandel

Ons boekeredakteur se selfoon lol in haar drome, sy kyk vir oulaas na die Spele, en besing Agterblad en Boeke. Daar is ook 'n dromerige gedig van Breyten.

Liewe vroue en ander vriende

Die nag is ’n donker, oorgroeide tuin vol malse geure en kronkelvoetpaadjies. Swart en groen en vol geheime. So ruig soos ’n skildery van Henri Rousseau, met ’n duister fluitspeler, leeus wat tussen skerp struike sluip en papirusagtige blomme.

Slaap en droom is ’n ontsnaproete uit die alledaagse. Ongelukkig onthou ons so min van ons nagtelike wandelings. Hier en daar word iets in my REMmende retinas vasgebrand, soos die volgende tafereel, ’n paar nagte gelede:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.