1. Die ANC gaan drie senior ANC-leiers wat van korrupsie verdink word, voor 'n dissiplinêre verhoor daag. Die leier van die ANC-veterane, Snuki Zikalala, het aan die Sunday Times gesê die gewese ministers Malusi Gigaba en David Mahlobo en die hoof van komitees in die parlement, Cedric Frolick, word nou verder ondersoek en hy hoop dat die drie strafregtelik aangekla gaan word.
2. Die minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, sê sy departement reik nou sowat 700 visums per dag uit vir mense met skaars en kritieke vaardighede, terwyl die agterstand tot onlangs daagliks met 150 gegroei het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MAANDAG MET MAX
ANC daag drie voor ’n dissiplinêre verhoor
MAX DU PREEZ skryf oor die regruk van Eskom en die hoop dat dié sukses kan uitbrei, en daar is soos gewoonlik sewe dinge wat jy wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Die ANC gaan drie senior ANC-leiers wat van korrupsie verdink word, voor 'n dissiplinêre verhoor daag. Die leier van die ANC-veterane, Snuki Zikalala, het aan die Sunday Times gesê die gewese ministers Malusi Gigaba en David Mahlobo en die hoof van komitees in die parlement, Cedric Frolick, word nou verder ondersoek en hy hoop dat die drie strafregtelik aangekla gaan word.
2. Die minister van binnelandse sake, Leon Schreiber, sê sy departement reik nou sowat 700 visums per dag uit vir mense met skaars en kritieke vaardighede, terwyl die agterstand tot onlangs daagliks met 150 gegroei het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.