Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID JONES
Israel maak gereed vir ‘groot aanval’ deur Iran
INGRID JONES het dit oor wewenaars en bobbejane, en vandag se sewe goed wat jy wil weet sluit in die gespanne situasie in die Midde-Ooste.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Iran berei voor vir 'n groot militêre aanval op Israel, het Yoav Gallant, Israeliese minister van verdediging, aan sy Amerikaanse eweknie gesê te midde van kommer dat die konflik in die streek op die punt is om verder te eskaleer. Israel het nogtans gister aanvalle gedoen op teikens naby Khan Younis in die suide van Gaza waarin minstens 18 mense dood en verskeie gewond is. Terselfdertyd het die VSA aangekondig dat die kernduikboot USS Georgia en die vliegdekskip USS Abraham Lincoln in die omgewing ontplooi word, en Israeliese magte is op 'n gereedheidsgrondslag geplaas.
2. Nedbank se kapitaalbestedingmonitor dui op 'n drastiese oplewing in die waarde van kapitaalprojekte in die Suid-Afrikaanse ekonomie in die eerste ses maande van vanjaar. Die syfer vir die eerste helfte van vanjaar was R797,7 biljoen, vergeleke met R193,2 biljoen in die volle 12 maande van verlede jaar, het News24 berig...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.