Tonge klap (en sleep) in Trump en Musk se groot X-gesprek
WOENSDAG MET WILLEM

WILLEM KEMPEN dink X-Twitter is veel groter as selfs Donald Trump en Elon Musk se gesamentlike ego's, en daar is weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
1. Kabelo Gwamanda van Al Jama-ah het bedank as burgemeester van Johannesburg, wat volgens opposisiepartye die weg baan vir verbeterde dienslewering in die stad. Dada Morero is deur die ANC in Gauteng as sy opvolger benoem en sal na verwagting Vrydag tydens 'n spesiale raadsitting die pos opneem.
2. Die polisie het 41 Mosambiekse burgers in hegtenis geneem wat na bewering sonder die nodige dokumentasie in 'n bakkie en twee taxi's na Johannesburg op pad was. Hulle en beweerde medepligtiges sal Maandag in Barberton se landdroshof verskyn op aanklagte wat menseroof en oortredings van die Immigrasiewet insluit...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel
7 goed wat jy vandag wil weet

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.