Pofadders en ander lastighede

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Pofadders en ander lastighede

Ons boekeredakteur kyk terug op haar twintigs vol cowboys, ook gasvrye Amerikaners, knoop Boeke- en Agterblad-praatjies aan en deel 'n grappie en 'n gedig.

Liewe lesers

My helderste herinneringe kom uit my twintigs. Die grootmenswêreld het gewink, alles was nuut en blink, die dobbelstene kon enige kant toe val. Daar was hope tyd.

In my twintigs het ek vir ’n Amerikaner gewerk. Stuart Cook was van Casper, Wyoming; die Wilde Weste. Hy het graag cowboy-stewels gedra. Hy was ’n plomp man, met kort, donker hare teruggesliek, ’n netjiese baard, vonkelende blou oë en ’n onweerstaanbare hoë giggel. Hy was ’n dominee en doktor in filosofie. Wyoming is 'n rooi staat, maar hy was geensins regs nie. Hy het vir my gesê, toe ek nog te jonk was om te verstaan: “Never trust a Republican.” Hy het in weerwil van die Groepsgebiedewet ’n kerk en hawe vir dakloses aan die rand van Hillbrow bedryf, met groot liefde en geduld, en geld uit Amerika...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.