Wat ek in my kristalbal oor pres. Floyd Shivambu sien

MAANDAG MET MAX

Wat ek in my kristalbal oor pres. Floyd Shivambu sien

MAX DU PREEZ skryf oor die waters wat Shivambu se bedanking uit die EFF geroer het, en daar is sewe dinge om vandag te weet.

7 goed wat jy vandag wil weet

 

1. As Stats SA Woensdag gunstige inflasiesyfers vir Julie bekend maak, kan dit die Reserwebank oorhaal om in September die amptelike uitleenkoers te verlaag. Lisette IJssel de Schepper, hoofekonoom van die Buro vir Ekonomiese Ondersoek (BER) in Stellenbosch, is onder die kenners wat verwag dat die verbruikersprysindeks in Julie vir die eerste keer sedert Augustus verlede jaar tot onder 5% gedaal het, het Business Day berig...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.