Die hele kosmaak-ding het by my verbygegaan

DINSDAG MET LAUREEN

Die hele kosmaak-ding het by my verbygegaan

LAUREEN ROSSOUW onthou 'n tyd toe goeie tafelmaniere belangriker was as die kos wat bedien is, en onder die sewe goed wat jy vandag wil weet, is oudstryders wat kwaad is vir Trump oor die waarde van medaljes.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. Die ondersoekdirektoraat teen korrupsie (Idac) is uiteindelik 'n permanente instelling nadat die nodige regulasies gister in die Staatskoerant gepubliseer is. Die regulasies is deel van die Wysigingswet op die Nasionale Vervolgingsgesag.

2. Absa, Suid-Afrika se vierde grootste bank, is nogmaals op soek na 'n nuwe uitvoerende hoof nadat Arrie Rautenbach ingestem het om vroeg af te tree. Die bank se aandeleprys het gister danksy die nuus opgeskiet nadat dit die afgelope tyd 'n onderpresteerder in die banksektor was. Charles Russon word op 15 Oktober die waarnemende uitvoerende hoof van Absa-groep en Absa-bank, onderhewig aan regulatoriese goedkeuring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.