ANNELIESE BURGESS sê sy stel belang in familie en vriendskap, en wat dit verg om betekenisvol te leef. Sy glo onbeskaamd in die verrykende krag van liefde, en verwerp die stereotipering van hierdie temas as ‘vroumensgoed'.
Toe ek gister hierdie brief begin skryf, hang die reën soos ’n wit gordyn teen Hangklip. En ’n vuur brand reeds voor eerste lig in my groot kookherd. My dogter wou tamatiesop vir ontbyt hê. En hoekom nie? Ek het ’n klomp tamaties en ’n koppie room in ’n swaarboompot gesit, sodat dit sommer op ’n hopie uitgekrapte kole kon begin prut. Sedert ek Kenji López-Alt se eenvoudige oondsop (https://www.patreon.com/posts/recipe-cream-of-98451191) ontdek het, is dit my go-to vinnige ete op ’n triestige dag.
Ons het die dag min of meer op die bank deurgebring. Sy moes swot en ek het in lees-konyngate afgegaan. Laatmiddag het ons ’n ritueel volvoer wat ons op stormdae doen vandat sy ’n klein dogtertjie was – hot chocolate met marshmallows in die knus waaie van ’n duin met die wilde, wit baai voor ons...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG
Om werklik betekenisvol te leef
ANNELIESE BURGESS sê sy stel belang in familie en vriendskap, en wat dit verg om betekenisvol te leef. Sy glo onbeskaamd in die verrykende krag van liefde, en verwerp die stereotipering van hierdie temas as ‘vroumensgoed'.
Deel
Goeiemôre
Toe ek gister hierdie brief begin skryf, hang die reën soos ’n wit gordyn teen Hangklip. En ’n vuur brand reeds voor eerste lig in my groot kookherd. My dogter wou tamatiesop vir ontbyt hê. En hoekom nie? Ek het ’n klomp tamaties en ’n koppie room in ’n swaarboompot gesit, sodat dit sommer op ’n hopie uitgekrapte kole kon begin prut. Sedert ek Kenji López-Alt se eenvoudige oondsop (https://www.patreon.com/posts/recipe-cream-of-98451191) ontdek het, is dit my go-to vinnige ete op ’n triestige dag.
Ons het die dag min of meer op die bank deurgebring. Sy moes swot en ek het in lees-konyngate afgegaan. Laatmiddag het ons ’n ritueel volvoer wat ons op stormdae doen vandat sy ’n klein dogtertjie was – hot chocolate met marshmallows in die knus waaie van ’n duin met die wilde, wit baai voor ons...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
My hart lê hier, tussen my mense
Die filosofie van die alledaagse lewe
Oor stilte ... en minder praat
25 goed wat ek mooi vind
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
Anneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.