Ingrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.
DINSDAG MET INGRID
Oor groepgriete, katvroue en die kleur van kokosneute
INGRID JONES wonder wat sommige manne so bang maak vir sterk vroue, en die moontlikheid van 'n somer sonder beurtkrag is een van die dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. As die verlies aan beskikbare elektrisiteit weens onbeplande onderbrekings by kragstasies onder 13 000 MW gehou kan word, kan die land dalk net 'n beurtkragvrye somer hê, het Dan Marokane, uitvoerende hoof van Eskom, gister gesê. Eskom het onlangs 150 dae sonder beurtkrag verbygesteek.
2. Pres. Cyril Ramaphosa het die verantwoordelikheid vir verskeie staatsbeheerde maatskappye wat voorheen in die departement van openbare ondernemings gehuisves was, aan nuwe departemente oorgedra. Dit beteken dat die ministerie van vervoer verantwoordelikheid vir Transnet en SAL aanvaar; elektrisiteit en energie kry Eskom; minerale en petroleumhulpbronne kry Alexkor, verdediging kry Denel, en bosbou, visserye en omgewing neem verantwoordelikheid oor vir die SA Bosboumaatskappy...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ingrid Jones
SkrywerIngrid Jones is ’n UWK-alumnus met ’n agtergrond in onderwys (Afrikaans en kommunikasiekunde); ’n TV-en-radio-aanbieder, en die mede-eienaar en hoofredakteur van Mikateko Media (wat die tydskrifte Destiny, Sawubona en Koe’sister uitgee). Intussen het sy op 60-jarige ouderdom ’n klerereeks vir vroue, #mycurrentobsession, begin omdat daar gewoon net lelike klere vir die ouderdomsgroep in winkels is. Sy woon tans in Pringlebaai waar die bobbejane baljaar, die wind altyd waai en mens nog vry kan asemhaal.