DEBORAH STEINMAIR groet 'n geliefde kollega, en deel een van haar inspirerende artikels en 'n roerende gedig. Maar eers is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
1. Stats SA se nuutste misdaadverslag wys dat huisbraak in die 2023-'24-boekjaar weer die algemeenste misdaad in die land was. Die verslag is gegrond op 'n steekproef onder 30 000 huishoudings, wat verklaar waarom dit van die polisie se eie amptelike syfers verskil. Die verslag dui daarop dat minder as die helfte van die land se huisbraakslagoffers dit aanmeld, dikwels omdat hulle glo die polisie sal niks daaraan doen nie.
2. Slegs 34 van Suid-Afrika se 257 munisipaliteite (waarvan Kaapstad die enigste metro is) het in die 2022-’23-boekjaar skoon oudits van die kantoor van die ouditeur-generaal gekry. Tsakani Maluleke, die ouditeur-generaal, het gesê geen betekenisvolle verbetering in munisipaliteite se verslagdoening het oor die afgelope twee jaar plaasgevind nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
TOTSIENS, ANASTASIA
Die seer verlies van Anastasia de Vries
DEBORAH STEINMAIR groet 'n geliefde kollega, en deel een van haar inspirerende artikels en 'n roerende gedig. Maar eers is daar weer sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Stats SA se nuutste misdaadverslag wys dat huisbraak in die 2023-'24-boekjaar weer die algemeenste misdaad in die land was. Die verslag is gegrond op 'n steekproef onder 30 000 huishoudings, wat verklaar waarom dit van die polisie se eie amptelike syfers verskil. Die verslag dui daarop dat minder as die helfte van die land se huisbraakslagoffers dit aanmeld, dikwels omdat hulle glo die polisie sal niks daaraan doen nie.
2. Slegs 34 van Suid-Afrika se 257 munisipaliteite (waarvan Kaapstad die enigste metro is) het in die 2022-’23-boekjaar skoon oudits van die kantoor van die ouditeur-generaal gekry. Tsakani Maluleke, die ouditeur-generaal, het gesê geen betekenisvolle verbetering in munisipaliteite se verslagdoening het oor die afgelope twee jaar plaasgevind nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
In die land van beurtkrag en beurtslaap
Ravensmead se vergete dramaturg
Die versteekte gevaar in ’n memo
Wat was, kan nie net weggewas word nie
’n Brief vir my #AfrikaansFamilie
’n Bok-vrou in ’n All Black stronghold
Deel
-
Deel
Deborah Steinmair
BoekeredakteurDeborah Steinmair is ’n bekroonde skrywer en onversadigbare leser. Sy was al twee keer die Rapport-kykNET-boekresensent van die jaar.