Die lewe is ’n asem lank en hou, bene, hou

SATERDAG MET DEBORAH STEINMAIR

Die lewe is ’n asem lank en hou, bene, hou

Ons boekeredakteur mymer oor die kortstondige raklewe van kraakbeen, en oor dinge wat haar opval in boeke. Sy kyk na die aanbiedings in ons laaste twee afdelings en deel 'n gedig, sommer vroeg al.

Liewe medereisigers

Dis 'n grou dag in Gauteng en die wete bly klop soos 'n abses: Anastasia is weg. Sy was nog so grasieus soos 'n bokkie toe die asem wat ekstase is, opgehou het om haar te animeer. Sy mediteer en skryf nou elders, wil ek glo.

En soms bly die bewussyn klou, maar die skelet gee in...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.