ANNELIESE BURGESS kondig haar bedanking as 'n redaksielid van Vrye Weekblad aan, maar sê sy gesels nog saam op Sondae. Sy vertel van die Groot Geskenk van haar ouers wat dit vir haar moontlik maak om 'n paar maande lank anders asem te haal en deel 'n gedig wat haar besluit beïnvloed het.
Was dit die middag toe ek in ’n woud in Martha's Vineyard verdwaal het op my fiets en by ’n huis moes aanklop vir aanwysings? Daar was iets omtrent die tuin, die afgeleënheid en kleur van die laatmiddagson wat ’n diep verlange na ’n bestaan van eenvoud by my laat posvat het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG
Die Geskenk

Deel
Goeiemôre
Ek weet nie presies waar dit gebeur het nie.
Was dit die middag toe ek in ’n woud in Martha's Vineyard verdwaal het op my fiets en by ’n huis moes aanklop vir aanwysings? Daar was iets omtrent die tuin, die afgeleënheid en kleur van die laatmiddagson wat ’n diep verlange na ’n bestaan van eenvoud by my laat posvat het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Om werklik betekenisvol te leef
My hart lê hier, tussen my mense
Die filosofie van die alledaagse lewe
Oor stilte ... en minder praat
Yūgen en introspeksie oor jag
Deel
-
Deel
Anneliese Burgess
Anneliese Burgess is 'n voormalige mederedakteur van Vrye Weekblad. Sy is aangewys as algehele wenner van die 2023 ATKV-Mediaveertjie vir ondersoekende joernalistiek.