Twee narsiste marching to Pretoria en onstabiliteit

MAANDAG MET MAX

Twee narsiste marching to Pretoria en onstabiliteit

MAX DU PREEZ skryf oor twee selfingenome politici wat nie omgee watter chaos agterbly op die matras as hulle die DA-burgemeester ontsetel nie. Hy lig ook 'n glasie op 'n Vrye Weekblad-kollega en kameraad van lange jare, Anneliese Burgess.

7 goed wat jy vandag wil weet

1. Benjamin Netanyahu, die Israeliese premier, is onder druk ná spontane woede en protesoptrede oor die lyke van ses gyselaars wat in Gaza gevind is. Die betogers reken die gyselaars se lewens kon gered gewees het as Netanyahu ingestem het tot ’n skietstaking, hoewel die bestaan van gesprekke rondom die vrylating van die ses nie duidelik is nie. Vyf is ontvoer by die dansmusiekkfees aan die begin van die oorlog. Die sesde was van die nabygeleë nedersetting van Be’eri. Hulle was tussen 23 en 40 jaar oud.

2. Manchester United se herstelkurwe sedert verlede seisoen onder die Nederlander Erik ten Hag het gister 'n duikie gekry toe Liverpool se wêreldklas-voorspelers Mohamed Salah (een doel) en Luis Diaz (twee doele) baljaar het teen die sukkelende Man United-verdediging. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.