SA Rugby sê askies ná ‘disrespek’ vir die haka

DINSDAG MET LAUREEN

SA Rugby sê askies ná ‘disrespek’ vir die haka

LAUREEN ROSSOUW waarsku wat kan gebeur as Meneer en Die Bouer saam op jou kombuis toeslaan. Plus: Vreemde geluide in die ruimte en 'n nuwe opsie vir Duitse kiesers is van die dinge wat jy vandag wil weet.

7 goed wat jy vandag wil weet


1. SA Rugby het die Nieu-Seelandse Rugbyvoetbalunie formeel om verskoning gevra vir die oënskynlike disrespek vir die haka Saterdag op Ellispark. Rian Oberholzer, uitvoerende hoof van SA Rugby, het gesê dit het gebeur omdat daar nie by die beplande skedule gehou is nie en weens foute wat in goeie trou gemaak is.“Dit was hoogs betreurenswaardig, maar geensins doelbewus nie."

2. Tienie Zimmermann van die VF Plus is gister met die steun van hoofsaaklik die ANC as die burgemeester van die Theewaterskloof-munisipaliteit in die Wes-Kaap verkies nadat die DA en Good se nuutgestigte koalisie daar in duie gestort het. 'n Mosie van wantroue in die DA-burgemeester, Lincoln de Bruyn, is gister op 'n spesiale raadsvergadering deur Derick Appel van die ANC ter tafel gelê, waarna dit met 14 teenoor 13 stemme aanvaar is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.