1. Senzo Mchunu, minister van polisie, het gister in die parlement deurgeloop onder ontevrede LP's wat meen daar is nie 'n konkrete strategie om die afpersingsindikate te beveg wat oral in die land vrees en chaos veroorsaak nie. LP's het die polisie daarvan beskuldig dat hulle dikwels kop in een mus met die afpersers is. Mchunu het na dié sindikate as “murderous parasites" verwys.
2. Daniel Mthimkhulu, voormalige ingenieurshoof van die Passasierspooragenskap van Suid-Afrika (Prasa), is in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Johannesburg in effek tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir onder meer bedrog wat verband hou met die vervalsing van sy kwalifikasies...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
WOENSDAG MET WILLEM
R45 000 vir ’n korrupte SA paspoort
WILLEM KEMPEN verwonder hom aan hoe vreemd die winde van toeval kan waai, en sewe goed wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Senzo Mchunu, minister van polisie, het gister in die parlement deurgeloop onder ontevrede LP's wat meen daar is nie 'n konkrete strategie om die afpersingsindikate te beveg wat oral in die land vrees en chaos veroorsaak nie. LP's het die polisie daarvan beskuldig dat hulle dikwels kop in een mus met die afpersers is. Mchunu het na dié sindikate as “murderous parasites" verwys.
2. Daniel Mthimkhulu, voormalige ingenieurshoof van die Passasierspooragenskap van Suid-Afrika (Prasa), is in die gespesialiseerde handelsmisdaadhof in Johannesburg in effek tot 15 jaar tronkstraf gevonnis vir onder meer bedrog wat verband hou met die vervalsing van sy kwalifikasies...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Willem Kempen
Redakteur: DaagliksWillem Kempen is ’n hoofredaksielid van Vrye Weekblad. Hy is ook ’n voormalige redakteur van Finweek.