1. Sakevertroue is op die hoogste vlak sedert die vierde kwartaal van 2022, blyk uit RMB-BER se nuutste indeks. Dit word hoofsaaklik toegeskryf aan optimisme oor die regering van nasionale eenheid, hoewel steeds net 38% van respondente tevrede is met die huidige sakeomgewing.
2. Transnet se agterstand met instandhouding beloop meer as R6 biljoen in die jaar tot einde Maart, het die kantoor van die ouditeur-generaal aan LP's gesê. Die totale agterstand is meer as R26 biljoen, maar die ergste is dalk verby en Transnet kan in die volgende boekjaar dalk weer 'n bedryfswins wys...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DONDERDAG MET CELESTE
SA sakelui begin weer ’n bietjie lig sien
CELESTE THERON ruik jasmyn in die lug, en optimisme oor die nuwe regering is een van die sewe dinge wat jy vandag wil weet.
Deel
7 goed wat jy vandag wil weet
1. Sakevertroue is op die hoogste vlak sedert die vierde kwartaal van 2022, blyk uit RMB-BER se nuutste indeks. Dit word hoofsaaklik toegeskryf aan optimisme oor die regering van nasionale eenheid, hoewel steeds net 38% van respondente tevrede is met die huidige sakeomgewing.
2. Transnet se agterstand met instandhouding beloop meer as R6 biljoen in die jaar tot einde Maart, het die kantoor van die ouditeur-generaal aan LP's gesê. Die totale agterstand is meer as R26 biljoen, maar die ergste is dalk verby en Transnet kan in die volgende boekjaar dalk weer 'n bedryfswins wys...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ʼn skrywer en kunstenaar en produksiebestuurder van Vrye Weekblad.